www.bybelkennis.co.za Blog

Wat is ‘n Christen?

  “God, and God alone, is man’s highest good.” Herman Bavinck Wat is ‘n Christen? Baie mense dink hulle is Christene, want hulle ouers was Christene of hulle het ‘n gevoel van bewondering vir Jesus Christus of hulle woon gereeld...

Logika en die Bybel

  The Bible is a letter God has sent to us; prayer is a letter we send to him. —Matthew Henry   Logika en die Bybel Daar is baie van die sogenaamde “nuwe Ateïste” wat beweer dat godsdiens anti-intellektueel is –...