Tagged: Die Groot Geloofswoordeboek: Evangelie

image_pdfimage_print

Die Groot Geloofswoordeboek: Evangelie

Evangelie – Adrio König

Die woord “evangelie” word gewoonlik in twee verskillende be­tekenisse gebruik. Ons gebruik dit om die hart van die boodskap van die Bybel aan te dui, maar ook vir die vier Evangelies in die Nuwe Testament. Kom ons kyk eers na die evangelie as die hart van die Bybelse boodskap.

image_pdfimage_print