Vergifnis – Johann Voges
Ek het die Artikel gelees van Prof Hermie van Zyl rakende egbreuk.Na aanleiding daarvan is ek nou baie benoud en onseker en ek hoop iemand kan vir my meer breedvoerige antwoorde gee. My hele lewe het ek altyd my bes...

‘n Leser vra:
Ek is nog nooit getroud nie. Ek is nou saam met ‘n meisie met 2 kinders wat ek graag wil vra om met my te trou. Sy is al lankal geskei a.g.v ex.man wat ontrou was teenoor haar. Ek weet nie wat om te maak nie, sal dit egbreuk wees as ons trou?