Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Die Romeinse leer In die Nuwe Testament is die Romeinse leer die belangrikste militêre element wat die Joodse volk oorwin het en hulle eindelik oor die aarde heen verstrooi het. Maar in die proses het die Romeinse soldaat so deel...
Oorlog en godsdiens Reeds aan die begin van hierdie hoofstuk is gesê dat oorlog en godsdiens in die redenasies van die oorlogvoerendes nou aan mekaar verbind was. Sekere praktyke in hierdie verband moet nog op gelet word. Vir die Jode...
See-oorlog Die Jode het geen vloot gehad nie, want hulle het geen groot hawestede gebou en oorsee handel gedryf nie. Dit was die Egiptenare, Filistyne, Fenisiërs, die Grieke en Romeine wat in die antieke tyd seevaarders was en ook soms...
Die voetsoldaat Gedurende die tye toe Israel ‘n leër gehad het, was die voetsoldaat die kern. Die wapens van hierdie soldate het dan ook die belangrikste geword. Al is dit soms moeilik om die wapens uit hulle Hebreeuse name te...