Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Uitwanning Teen die aand se kant, wanneer die aandwind begin opsteek het, is die koring (wat op hierdie stadium nog met strooi gemeng was) op ‘n hoop in die middel van die dorsvloer gegooi sodat dit uitgewan kon word. Hiervoor...
Ploeë Die ploeg self het bestaan uit twee houtbalke wat T-vormig aanmekaar vasgemaak is. Die horisontale deel van die T het die handvatsel gevorm waarmee die ploeg gestuur is. Die onderste punt van die vertikale balk moes die grond oopkloof....
Oestyd Die vlas is in Maart en April geoes deur die stingels daarvan met ‘n skoffel teen die grond of te sny. Sodra dit afgehandel is, was die gars gereed om geoes te word. Die koring is afgesny met ‘n...
Graangewasse Die twee belangrikste graansoorte was koring en gars, maar sorghum en spelt is ook verbou (Eksodus 9:32; Esegiël 4:9). Koring het in die Filistynse kusvlaktes, naamlik die Jordaanvallei en die Jisreëlvallei, gegroei. Gars kon in armer grond verbou word...