Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Griekse kultuur Dit was nie lank nadat die Jode uit hul ballingskap teruggekom het, terwyl hul land nog onder die bewind van die Seleukiede (in Sirië) en die Egiptenare was, dat hulle onder, die invloed van die Griekse idees en...
Assiriese en Babiloniese invloede Die wegvoer van die Jode na Assirië en Babilonië het tot die verdere ontwikkeling van die Joodse opvoedingsisteem gelei. Nadat Israel na hulle land teruggekeer het, het dit deel van die Griekse Ryk geword en hierdie...
Joodse opvoeding Toe die Joodse volk uit die woestyn gekom het en Kanaän ingeneem het, het hulle nog nie ‘n ontwikkelde onderrigsisteem gehad nie. So ‘n opvoedingsisteem het eers later ontwikkel soos wat die Joodse gemeenskap ontwikkel het. Hulle is...
Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Opvoeding(1) – Hennie Stander
Opvoeding is noodsaaklik sodat die vaardighede en die insig wat deur een geslag verwerf is, oorgedra kan word na ‘n ander geslag. ‘n Mens moet egter nie die fout maak om te dink dat skole en formele onderrig eers in die moderne era ingestel is nie. Reeds in die antieke tye was daar georganiseerde opvoeding van kinders.