Tagged: verbond

image_pdfimage_print

Die nuwe verbond; WAT IS DIT?

Everybody knows if you are too careful you are so occupied in being careful that you are sure to stumble over something. -Gertrude Stein (1874-1946)

Die nuwe verbond – Wat is dit?

In Jeremia 31:31 sê die Here: Daar kom ’n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda ’n nuwe verbond sal sluit. God is die God van alle mense – Hy onderhou almal en alles wat lewe. Maar daar is ’n teer hart-tot-hart verhouding: Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees (31:33). Hierdie is ’n dieper, bevredigender verhouding. Ek sal hulle God wees – God gee Homself aan ons. Hulle sal my volk wees – Hy neem ons vir Homself.

Die nuwe verbond

Force without wisdom falls of its own weight. -Horatius, digter (65-8 BCE)

Die nuwe verbond

Daar kom ‘n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda ‘n nuwe verbond sal sluit (Jeremia 31:31)

In Jeremia 31:27 – 30 kry ons twee belangrike idees:

  • Die belofte van God aan Israel wat of voor vernietiging staan of reeds vernietig is. In Jeremia 1:10 kry Jeremia die opdrag om nasies en koninkryke af te breek en uit te roei, om te vernietig en plat te slaan, te bou en te vestig. Dit tyd om te bou en te vestig het uiteindelik aangebreek.
AllePaaieLeinaJesus

Alle Paaie lei na Jesus: Die verbond

Alle Paaie lei na Jesus: Die verbond – Adrio König

5.2 Die verbond

Dit is opvallend dat daar nêrens in die Bybel ’n poging aangewend word om die mens te ontleed nie. Niemand probeer noukeurig analities beskryf wat ’n mens is nie. Selfs in die Psalms en die Wysheidsliteratuur waar die enkele persoon sterk na vore kom, is dit omtrent altyd in verhoudings met ander of met God.

image_pdfimage_print