Author: Mitch Kalp

image_pdfimage_print

Adam en Eva

Adam en Eva – Marius Nel

ʼn Leser vra:

Ek wil net graag weet: Eva het vir Adam mislei met die appel. Nou hoor ek dat daar nie fisies ‘n boom was nie, maar dat hulle gemeenskap gehad het. Ons moet die wyer prentjie sien, maar ek glo nie dit nie. Wil net weet voordat ek hulle konfronteer.

Aborsie: Etiese argumente vir en teen aborsie

Aborsie: Etiese argumente vir en teen aborsie – Coen Slabber

Ons het reeds gewys op die twee groepe in die aborsiedebat: diegene wat glo dat die vrou die reg het om te kies of sy die swangerskap wil behou of nie en diegene wat glo dat aborsie deur die staat verbied moet word. Watter argumente gebruik hierdie twee groepe? Ons kan hier ʼn ellelange lys maak. Ek het enkele argumente uitgesoek sodat u ʼn gevoel vir die debat kan kry.

image_pdfimage_print