Ek cope nie meer nie: Vermy sondige, verkeerde lewenspatrone – Jan van der Watt
’n Mens kan partymaal oopoë in moeilikheid instap en dit dan ook kry. Maar die snaaksste is dat baie mense ’n volgende keer dieselfde fout maak. Hulle weet dit is nie reg nie, maar hulle gaan maar aan. So word...