Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra: Boodskapteks: Openbaring 12:7-11 vertel van ‘n oorlog wat in die hemel gekom het tussen Migael en sy engele en die draak en sy engele met lg wat uit die hemel op die aarde neergewerp is – die groot...
Jan vra: Onderwerp: Joh 20:17: “Raak My nie aan nie” By Jesus se verskyning aan Maria na sy opstanding het Hy vir Maria gesê: “Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar...
‘n Leser vra: Ek is ‘n lidmaat van die NG Kerk. Ek was gister by ‘n buurgemeente (NG Kerk) waar daar ‘n baba gedoop is. Toe die dominee die doopformule uitspreek: “Ek doop jou in die naam van die Vader,...
Giepie vra: Watse grade van geloof kry mens? Antwoord Prof. Hermie van Zyl antwoord: Die vraag impliseer ‘n algemene wanpersepsie oor geloof: dat geloof ‘n goeie werk of prestasie van die mens is. En soos wat mense verskil – almal...