Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra: Ek het ‘n navraag in die Mediasentrum gekry oor “Generational Curses”. Ek weet nie eintlik hoe om dit te vertaal nie – Oorgeërfde vervloeking? Vraag: As alles die heeltyd verkeerd loop en niks ooit wil uitwerk nie...
‘n Leser vra: Is dit net die Vader wat weet wie se name opgeteken is in die Boek van die lewe of weet Christus ook? Hulle is mos een? Ek stoei daarmee dat as God ons uitverkies het in Christus,...
Jan vra: Mattheus se boek is vir die Jode geskryf op ‘n tydstip toe die heidene volgens Efesiërs 2: 12 nog uitgesluit was, soos Paulus dit stel: vervreemd van die burgerskap van Isarael en vreemdelinge ten aansien van die verbonde...
Thelma vra: Daar is mense in ons gemeente wat in sonde saambly. Hulle is in ons selgroep. Ek voel nie gemaklik daarmee nie, want dit is sonde. Hoe/wat sê ek vir hulle? Daar is ook van die gemeentelede wat op...