Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Francois vra: In ons groepie het iemand onlangs beweer dat daar nie ‘n woord beskikbaar is wat/om God te kan beskryf nie? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Dit is inderdaad so dat dit moeilik is om ‘n enkele...
Jan vra: Daar is verskeie webwerwe wat handel oor die vraag of die aarde rond of plat is. Die plattes haal al wat ‘n teks in die Bybel aan wat suggereer dat die aarde plat is en dan verskyn daar...
Elize vra: Die Bybel oor bloedskande: jou pa, ma , oom, tante, broer, suster. Jou pa se vrou of ma se man (stiefpa en ma). Hoe moet mens dit verstaan, mag niggies en nefies dan trou met mekaar? Hoeveelste geslag...
Marita vra: Watter mates is eva, hin en hoe lank is n el. Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord: Hierdie tipe mate gaan in die nuwe vertaling, die direkte vertaling, gebruik word met telkens ‘n voetnoot wat die verduidelik: ...