Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Clifford vra: Wat is die betekenis van hierdie woorde van Jesus? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Hierdie is een van die sogenaamde sewe kruiswoorde van Jesus. Die kruiswoorde verwys na die sewe keer toe Jesus gepraat het terwyl Hy...
Kobus vra:http://www.bybelkennis.co.za/geloofsvrae-die-toekoms-van-die-jode/ Ek kry kry al hoe meer met verskillende vlakke van Israel Visie te doen. Ek sê sonder enige skaamte direk aan die groepe dat ek nie ‘n “Israel Visie” of “Israeliet” is nie. Hulle sê die Europeërs is...
Lizette vra In watter boek van die Nuwe Testament besoek Jesus die doderyk? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die gedeelte wat ter sprake is, is 1 Petrus 3:19-20. Letterlik staan daar: “So het Hy (Christus) gegaan en ook vir...
Fleetwood vra Wat is die verskil tussen Bybelse berading en Christelike sielkunde? Ek is ‘n student, en moet ‘n taak doen oor die volgende onderwerp: “Gedurende die afgelope paar jaar was daar ‘n sterk invloed wat poog om Bybelse berading...