Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jurgens vra: Martin Luther het gesê ons is terselfdertyd regverdige en sondaar. Die praktyk bewys dit tog duidelik. Wat is die oorsprong van sonde ná regverdigmaking? Pelagius het geglo die mens sondig sommer net uit navolging of gewoontes. Wat is...
‘n Leser vra: Ek is ‘n NG Kerk lidmaat wat in die buiteland woon vir die afgelope 10 jaar. Ek het my vrou in die buiteland ontmoet en sy is van die Russies-Ortodokse Kerk. Ons het ‘n baba wat ‘n...
Annatjie vra Ek weet nie regtig hoe om die vraag te stel nie. Hoekom laat God so baie ongelukkige en hartseer dinge in ‘n mens se lewe toe? Ek is 13 jaar terug geskei en het 3 pragtige dogters wat...
Jan vra: In Deut 11 hou die Here die seen en die vloek aan Israel voor. Seën as hulle luister na die gebooie van die Here en vloek as hulle nie luister na die gebooie van die Here nie en...