Category: Die Evangelie volgens Lukas – Bybelstudie deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: God se vreugde oor die bekering van die sondaar (Luk 15:1-10) – Francois Malan

Die drie gelykenisse oor die groot vreugde oor verlorenes wat gevind word, het ’n onderbou uit Jeremia 31:10-20:             Die verlore skaap, vgl. Jer 21:10-12 oor die Here as wagter van sy trop skape wat Hy verlos het.             Die...

image_pdfimage_print