Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Wat is wysheid? (11)

Wat is wysheid? (11) Moenie ‘n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie. Moenie vir iemand sê; “Gaan eers terug en kom môre weer, dan help ek jou,”...

Hoe kry ek wysheid (10)

Hoe kry ek wysheid (10) My seun, aanvaar die straf wat van die Here kom en moet jou nie teen sy teregwysing verset nie, want die Here straf die mens wat Hy liefhet net soos ‘n vader doen met sy...

Hoe kry ek wysheid (9).

Hoe kry ek wysheid (9). Vereer die Here met offerandes uit wat jy besit en met die beste uit jou oes, dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van die wyn (Spreuke 3:9 – 10). Vrygewigheid is...

image_pdfimage_print