Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Wysheid se kameraadskap

Wysheid se kameraadskap As jy wysheid het, het jy self die voordeel daarvan; as jy ‘’n ligsinnige mens is, dra jy alleen die las (Spreuke 9;12). Die antieke wysheid het geleer dat jy slegs sal vooruitgaan as persoon slegs as...

Wysheid se vooruitgang

Wysheid se vooruitgang wie iemand so opvoed dat hy ‘n ligsinnige mens word, moet die verwyt daarvoor dra; wie iemand so leer dat hy ‘n goddelose word, doen dit tot sy eie skande. Moenie ‘n ligsinnige mens probeer opvoed nie,...

Wysheid se Fees

Wysheid se Fees Wysheid … het haar bediendes na die stad toe gestuur om van die hoogste plek af te roep: “Kom hiernatoe, almal wat nog moet leer!” en vir dié wat kennis kortkom, het sy gesê: “kom eet by...

Die vreugde van wysheid

Die vreugde van wysheid Ek het my kennis by Hom gekry, ek was elke dag sy vreugde; die hele tyd het ek dit by Hom geniet. Ek het my verlustig in die wêreld wat Hy gemaak het, die mense was...

image_pdfimage_print