Category: Oordenkings

image_pdfimage_print

Laat sy Liefde jou Lei: Soms skaaf ons wel aan mekaar

Laat sy Liefde jou Lei: Soms skaaf ons wel aan mekaar – Milanie Vosloo

Moenie toelaat dat die slegte julle onderkry nie, maar deur goed te doen moet julle die slegte hokslaan. Romeine 12:21

Nie een van ons is ‘n sondelose engel nie. Daarom maak ons foute, is daar misverstande tussen ons, verstaan ons mekaar verkeerd en kan ons soms ons humeur totaal en al verloor.

milanie_boeke_advertensie

Laat sy Liefde jou Lei: Laat God jou laste dra

Laat sy Liefde jou Lei: Laat God jou laste dra – Milanie Vosloo

Laat God jou laste dra!

Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste dra, en Ek sal julle lewens verkwik. Matteus 11:28

Jy is vróú. juis daarom beleef jy baie dinge in die lewe met intensiteit en stoei jy soms met ‘n klomp bagasie in jou lewe.

image_pdfimage_print