3 April: God nooi jou uit. – Jan van der Watt
Luk 15:1-32 (fokus 15:11-32) Ons hou van die storie van die verlore seun, want ons kan so lekker daarmee assosieer: jy dwaal af, maar kan telkens weer in die oop arms van God instap. Dit herinner ons aan sy liefde...