www.bybelkennis.co.za Blog
8:1b Direk na die moord op Stefanus, ‘op daardie dag,’ bars ’n hewige vervolging van die gemeente in Jerusalem los en Jesus se volgelinge word verstrooi deur die gebiede van Judea en Samaria. Die groeiende gemeente wat tot nou toe...
Leser vra: Sien Engele om na babas in die hemel? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Ons weet nie wat die ewige lewe in die hemel alles behels nie, behalwe dat dit veel veel anders sal wees as wat ons dit...
Leser vra: My broer en ons niggie het op 50 en 52 sielsgenote geword. My niggie se man is oorlede 2007 en my broer lankal geskei. Dis nie dat hulle kinders gaan he nie, beide het al klaar kinders gehad....
Katie vra: Is wedergeboorte n voorvereiste om die Heilige Gees te ontvang of is die heilige gees ook in mense wat gelowig groot geword het maar nie die “oomblik” van wedergeboorte beleef het nie. As die Heilige Gees in ons...