Die Handelinge van die Apostels: Die gemeente se gebed om vrymoedigheid (Hand 4:23-31) – Francois Malan
4:23 As vrygelatenes deur die Raad (4:21) is die eerste gedagte by Petrus en Johannes om na hulle ‘eie mense’ te gaan, die gemeente van Christusgelowiges bymekaar te kry en te vertel wat met hulle gebeur het. Wie en waar ...