Die Handelinge van die Apostels: Die reaksie op Petrus se preek (2:37-41) – Francois Malan
2:37 ‘Toe hulle dit hoor – die Israeliete wat Petrus se woorde gehoor het – is hulle diep in die hart getref (katanussomai kom slegs hier in die Nuwe Testament voor,’n idioom, letterlik: om die hart te deurboor) en hulle...