www.bybelkennis.co.za Blog

Psalm 119:41

Work is always healthier for us than idleness; it is always better to wear out shoes than sheets. —C.H. Spurgeon

 

Psalm 119:41

Bewys aan my u troue liefde, Here, red my volgens u belofte (NAV)

En laat u goedertierenhede oor my kom, o Here, u heil volgens u belofte (OAV)

Here, wys asseblief vir my hoe goed U is, soos U beloof het (Die Boodskap).

 

Krag in onderwerping

The fear of God is the death of every other fear; like a mighty lion, it chases all other fears before it. —C.H. Spurgeon

 

Krag in onderwerping

Daarom, al het ek in Christus die volste reg om jou op jou plig te wys, doen ek liewer ‘n beroep op jou op grond van die liefde (Filemon 8 – 9).

Onbeheerstheid

God’s promises are like the stars; the darker the night the brighter they shine. —David Nicholas

 

Onbeheerstheid  

Alle goeie dinge kan misbruik word. Ons fokus gewoonlik op daardie dinge wat duidelik gevaar inhou – soos alkohol. Maar onbeheerstheid dui op die afwesigheid van selfbeheer. Ons glo dat onbeheerstheid in sekere dinge darem nie so erg is nie.

Anatomie van ‘n versoeking

Providence is much more about God’s glory than our happiness. —Geoffrey Grogan

 

Anatomie van ‘n versoeking

Maar ‘n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood (Jakobus 1:14 – 15)