Die Evangelie volgens Lukas: Profetiese rede: die koms van die Seun van die Mens (Luk 21:25-26) – Francois Malan
21:25-26 Hier gaan Lukas oor van die nabye toekoms van Jerusalem en die tempel, na die wederkoms van die Seun van die Mens. Daarna het Luk 17:24 reeds verwys dat dit soos ’n weerligstraal die hemel van die een kant...