www.bybelkennis.co.za Blog
Het jy geweet? Belastinggaarders en tollenaars – Jan van der Watt
Belasting betaal is amper so oud soos die mens self! In Israel was belasting betaal ook iets algemeen. Nog erger – elke keer as ʼn vreemde nasie Israel oorwin het, moes die Israeliete aan daardie oorwinnaar belasting betaal. Geen wonder dat ʼn mens ʼn paar keer van belasting in die Bybel lees nie
Het jy geweet? Die paradys?! – Jan van der Watt
Die Persiese (Iranse) konings in die Bybelse tyd het indrukwekkende paleise gebou. Deel van hierdie paleise was gewoonlik ’n pragtige tuin waarin die koning kon gaan stap of ontspan het.
Het jy geweet? Jesus in doeke toegedraai – Jan van der Watt
Ons lees dat Jesus in doeke toegedraai is na sy geboorte.
Het jy geweet? Gesinne en waardes in die Bybelse tyd (2) – Jan van der Watt
Jy moes jou plek ken – dit is die plek wat die groep vir jou gee. Dit was belangrik dat elkeen in die groep sy rol en plek moes ken. In ʼn groepsituasie was dit belangrik, want as elkeen nie doen wat van hom verwag word nie, is dit soos ʼn enjin waarvan al die ratte nie mooi werk nie. Daardie enjin sal nie loop nie.