www.bybelkennis.co.za Blog
Ewige lewe – Adrio König
(*Onsterflikheid)
Die begrip “die ewige lewe” kom net ’n paar keer in die *Sinoptiese Evangelies voor (net vier keer in Matteus) maar 28 keer in die Evangelie en die Briewe van Johannes.
Gnostiek – Adrio König
[Hierdie gedeelte moet saam met die Evangelie van Tomas geskryf word.]
Dit beteken die Evangelie is so geskryf dat ’n mens dit nie moet verstaan nie. Die veronderstelling is dat ’n mens van elders insig of inligting moet kry om dit te begryp.
Geld in die Bybel – Kobus Kok
Hester Oosthuizen vra:
Hoeveel keer word daar in die Bybel verwys na geld? 2. Is geld die konsep waarna daar die tweede meeste in die Bybel verwys word? 3. Indien wel, na watter konsep word daar die meeste verwys?
Die Evangelie van Tomas – Adrio König
Die Evangelie van Tomas is ‘n apokriewe Evangelie (*Apokriewe Boeke), een van ‘n hele aantal vroeë geskrifte wat nie in die Bybel opgeneem is nie. Hierdie Evangelie is in 1945 in Egipte ontdek in die beroemde Nag Hammadi-fonds toe ‘n hele aantal baie ou geskrifte in ‘n kleipot gekry is.