www.bybelkennis.co.za Blog
7:24-26a Hierdie gedeelte stem grootliks ooreen met Matteus 11:7-19, wat wys op ’n gemeenskaplike bron vir die twee weergawes. Na die vertrek van Johannes se gesante vra Jesus die skare, wat saam met Hom is, uit oor hulle opinie van...
Paasfees verander alles Kersfees speel so ‘n groot rol in die Christelike verbeelding dat Paasfees, die grootste Christelike fees, soms in die skadu gestel word. Ons sal waardeer hoe Paasfees alles verander het as ons kyk na Jesus se reiniging...
Wetenskap en die opstanding In die antieke wêreld is ooggetuies en ‘n wonderwerk beskou as sterk bewyse om die waarheid van ‘n gebeurtenis te aanvaar. Toe Moses vir die farao gevra het om die Israeliete te bevry, het hy verskeie...
Jesus se opstanding Even as an atheist, I understood one thing about Christianity: it rises or falls on the resurrection of Jesus. (Leë Strobel) As Jesus voorspel het dat Hy sou sterf en op die derde dag weer sou opstaan...