www.bybelkennis.co.za Blog
Die skrywer Lukas se naam is waarskynlik reeds in die eerste helfte van die tweede eeu skriftelik aan hierdie Evangelie verbind. Die oudste getuienis daarvan kom van Ireneus, biskop van Lyon in 178-180 n.C. in sy Weerlegging van die Dwalings...
As mens so na die jong vrou op die foto kyk kan mens jouself vra wat sy eendag sou word? Sommiges antwoord dan dat sy ‘n sangeres sou word. Ander antwoord dat sy ‘n moeder sou word en sien haar...
D) Jesus is die Koning – hy is uit die stam en wortel van Dawid ‘n Mens kan byna nie verstaan wie Jesus is as jy nie weet dat Hy deur die vroeë Christene as die nuwe Koning van God...
iii) Op weg deur die woestyn na die beloofde land Daar is nie net uit die mooi dinge van die ou volk Israel lesse te leer nie. Die ou volk het in die veertig jaar in die woestyn hulleself nie...