www.bybelkennis.co.za Blog
ii) Die Nuwe wet word van die Berg af aangekondig. Die Evangelie van Matteus is vir mense met ‘n Joodse agtergrond geskryf. Hulle het die Ou Testament geken. Daarom gebruik Matteus graag motiewe uit die Ou Testament wat die lesers...
Johannes is ook heel positief oor Moses – vir hom is Moses die een deur wie God se wet gekom het (Joh 1:17), met wie God gepraat het (Joh 9:29) en wat ook oor Jesus geskryf het (Joh 5:46). Maar...
Maar in dieselfde gedeelte kritiseer Paulus ook die era van Moses en die wet, of laat ons liewer sê dat hy dit in die regte perspektief plaas. Hy sê dat as die Jode die wet lees, is dit asof ‘n...
Hoe kry ek wysheid? (5) Dan sal julle my roep en ek sal nie antwoord nie, hulle sal my soek en my nie kry nie. Julle het ‘n afkeer van kennis gehad, julle het geweier om die Here te dien...