Here, Here – Francois Malan
Francois vra `n Persoon wat baie lief daarvoor is om voor te gaan met gebed het die gewoonte om die woord “Here” omtrent aan die begin en einde van elke sin te gebruik. Iets soos: “Here, baie dankie Here dat...

b) Die Aardsvaders is goeie en nie sulke goeie voorbeelde vir Christene nie Elkeen van ons is deel van ‘n geskiedenis wat ons maak wie en wat ons is. Die helde in ons geskiedenis is die simbole van waar ons...
Pierre vra: My vraag gaan oor die dreamcatcher. Ek weet die dreamcatcher kom van die Amerikaanse Indiane (Inheemse Amerikaners) af wat dit ophang om slegte drome te vang, veral waar kinders slaap. Mense met wie ek al gepraat het, het...
Adam, die vader van almal In die skeppingsverhaal speel Adam ‘n sentrale rol. Volgens Genesis was Adam die eerste mens, wat natuurlik beteken dat Adam die ‘vader’ van die mensdom was. Almal wat na hom gekom het, was ‘soos hy’....