www.bybelkennis.co.za Blog
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Maar wat van nou, terwyl die golwe van die lewe slaan en hulle swaarkry? Weer help...
1 Joh 5:1-21 (fokus 5:14-21) Soms dink ons gebed is om baie te praat. Dit is eintlik anders om. Werklike gebed begin by luister. Gebed beteken om eers na jouself te luister – om eerlik te kyk wat diep binne...
Elsie vra: Ná die afgelope tyd se koerantberigte oor lyfstraf tuis en op skool wat baie gemoedere laat vlam vat het – het julle al enigiets daaroor geskryf, veral na aanleiding van Spreuke 13:24; 29:15? Antwoord Prof hermie van Zyl...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Hoe word mens deel van die koninkryk? Dit gaan natuurlik oor die herstel van die verhouding...