www.bybelkennis.co.za Blog
Redes om die Drie-eenheid te bestudeer Dit is moeilik om die Drie-eenheid te verstaan en nog moeiliker om aan ander te verduidelik. Daarom is ons geneig om min tyd te spandeer om daaroor te dink en te praat. Ons glo...
God het ‘n gesig Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gsien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid (Johannes 1:14). Max Lucado skryf:...
1 Pet 3:8-22 (fokus 3:12-17) Ons moet die kanse wat ons in die lewe kry, benut, want ons weet nie wanneer daardie kanse weer oor ons pad gaan kom nie. Dit geld ook vir kanse om te vertel watter rol...
1 Pet 2:22-3:7 (fokus 2:22-25) Dit is so maklik om ons skuld vir ander uit te deel en ons doen dit gereeld, want dit laat ons beter voel. So gaan dit mos maar. As iets verkeerd loop is dit altyd...