www.bybelkennis.co.za Blog
Jak 3:13-18 (fokus 3:13-18) Die geheim van ‘n suksesvolle lewe begin by jou oë; by die manier waarop jy na die lewe kyk en hoe jy dan reageer. Ja, jou reaksies en dade word gebore uit jou manier van kyk...
Jak 3:1-12 (fokus 3:1-12) Ons kan dikwels in ‘n paar sekondes wonde in iemand se lewe slaan wat jare, ja, soms ‘n leeftyd kan neem om te genees. En die gevaarlike wapen waarmee ons dit kan regkry, is met ons...
Jak 2:14-25 (fokus 2:14-25) Waarom kan iemand nie gered word as Hy voorbeeldig lewe nie? ‘n Mens kry baie ongelowiges wat soms beter lewe as gelowiges. Wel, omdat ‘n mens nie deur werke gered word nie. Hoekom is dit so?...
Jak 2:1-13 (fokus 2:1-7) Moenie dink ons kry nie aspoestertjie verhale in die Bybel nie. Hier in hf 2 lees ons van twee mans wat by die kerk aankom: ‘n ryke met die pragtigste klere aan en ‘n arme. Die...