Miga
Miga Hierdie week gaan ek ‘n paar blogs aan Miga spandeer (Rigters 17 en 18). Ek maak onder andere van Tim Keller se kommentaar :Judges for you (God’s word for you), gebruik. In Rigters 17 lees ons van Miga....

2 Tim 4:6-22 (fokus 4:6-8) Die waarheid is, ons is almal op pad na dieselfde bestemming toe: die dood. Ek het dikwels my ma se been getrek as sy vra hoe dit gaan: “Nee, redelik. Ek is besig met ‘n...
2 Tim 3:10-4:5 (fokus 3:14-4:5) ‘n Onderwyser kla eenmaal by ‘n kind dat hy nou twee maal dieselfde opstel oor sy besoek aan die dieretuin ingegee het. “Ja, maar dit was dieselfde besoek”, kom die antwoord terug. Party dominees klink...
2 Tim 3:1-9 (fokus 3:1-5) Daar is Christene wat “spesialiste” is op die wederkoms. Eintlik moet ons almal so wees, want Christene is toekomsmense. Ons moet met verwagting en afwagting wag op die Here wat weer kom. In moeilike tye...