www.bybelkennis.co.za Blog
2 Tim 2:14-26 (fokus 2:14-19) Een ou jaag vreeslik met sy kar. Bang gery vra die ander een in die kar hom hoekom hy so jaag. “Ek het agtergekom die remme is stukkend. Nou moet ons so gou as moontlik...
2 Tim 1:13-2:13 (fokus 2:8-13) Toe ek nog by die Universiteit van Fort Hare gewerk het, het ek my swart studente op ‘n uitstappie in die pragtige Katberge in die Oos-Kaap geneem. Na ons die piekniekmandjies leeggemaak het, stel ek...
In Christus alleen Is die vyf sola’s deel van die Bybel? John Piper het ‘n nuwe boek hieroor geskryf. Vandag kyk ons na in Christus alleen. Daar is geen ander Naam op die aarde aan die mense gegee, waardeur God...
2 Tim 1:1-12 (fokus 1:3-7) Ons onderskat dikwels die invloed wat ons as lede van ‘n huisgesin op mekaar het. Ons bly saam, stry saam, eet saam en slyp mekaar so. Veral pa en ma is belangrik. Hulle is die...