www.bybelkennis.co.za Blog
Is versoening belangrik? Daar is drie praktiese implikasies van die leer van versoening Dit verhoog die persoonlike aspek van God se liefde vir ons Martin Luther het gesê dat die aantreklikheid van die evangelie lê in die voornaamwoorde. Die...
1 Tim 6:11-21 (fokus 6:17-21) Ons gewone mense sê mos dat dit nie ‘n sonde is om ryk te wees nie, dit is ‘n wonderwerk. En in ‘n sekere sin is dit so. Dit is nie ‘n sonde nie, want...
Wees soos Boas Stories oor magtige mans wat swak optree teenoor vrouens is algemeen in ons hedendaagse lewe. Die moderne werkplek is ‘n werkplek vol stories van diskriminasie, hipermanlikheid en teistering. Maar daar is ook uitsonderings van mans wat Efesiërs...
1 Tim 6:3-10 (fokus 6:3-5) Eendag sit daar ‘n outjie voor ‘n bulhond en gesigte trek. “Waarom doen jy dit?” vra sy pa. “Hy’t eerste begin” kom die antwoord. Dikwels doen mense dinge uit onkunde omdat hulle nie weet nie....