www.bybelkennis.co.za Blog
2 Thes 1:1-2:2 (fokus 1:6-10) Toe ‘n outjie op die laaste skooldag van die skool af kom, vra sy pa waar sy rapport is. Hy sê toe: “Ek sal dit more vir pa gee, want Pietie het dit eers geleen”....
Hoekom laat God tragedies en lyding toe? Na die onlangse tragedie in Las Vegas is dit ‘’n vraag wat weer algemeen gevra word. Leë Strobel het die vraag probeer antwoord. Hierdie “hoekom” vraag gaan reeds duisende jare terug. Dit is...
1 Thes 5:6-28 (fokus 5:6-11) “Sonde is soos ‘n slaappil. Dit sus ‘n mens aan die slaap sodat jy God glad nie raaksien of hoor wanneer Hy met jou praat nie” (5:7). Ek het nog van min Christene gehoor wat...
LEER JY GRAAG? Hierdie is ‘’n eienskap wat op elke lewensterrein van waarde is. Mense wat graag leer hoef nie die slimste te wees om te slaag nie. Hulle wil in elke situasie leer. Miskien kan ons baie leer in...