www.bybelkennis.co.za Blog
Fil 3:1-6 (fokus 3:1-6) Om die hele tyd te sukkel maak ʼn mens moeg. Dit tap al jou energie en later is jy sommer lus vir niks nie. Maar dan sê Paulus: “Moenie jou laat onderkry nie” (3:1). Ons kan...
Fil 2:12-30 (fokus 2:12-18) ʼn Dominee sê eenmaal vir ʼn tuinier: “Broer, jou en die Here se tuin lyk mooi”. “Ja, Dominee”, kom die antwoord, “Maar jy moes gesien hoe dit gelyk het toe die Here alleen hier gewerk het”....
1:27-2:11 (fokus 1:27-30) Dinge is nie altyd wat dit lyk nie, veral nie as dit by advertensies kom nie. Nou die dag koop ek ʼn stelletjie om die ink in my rekenaar se drukker vol te maak. Op die TV...
Drie mites oor rampe wat die vernietiging net vererger Die grootste bedreiging vir gemeentes is nie die ramp nie. Maar hoe ons oor rampe dink., want dit bepaal hoe jy voorberei en versorg in ‘n wêreld vol rampe. Baie mense...