www.bybelkennis.co.za Blog

Wolwe in skaapsklere

Wolwe in skaapsklere Pas op vir die vals profete.  Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe  (Matteus 7:15) Die Bybel waarsku ons ook dat die vals profete sal toeneem in die laaste dae...