www.bybelkennis.co.za Blog
1 Kor 5:1-8 (fokus 5:6-8) Baie van ons is spesialis “sondebelyers”. Ons doen dit in die kerk (sommer so met die lied wat ons na die wetsbediening sing), in ons gebede voor ons gaan slaap en selfs partymaal voor ons...
Is kekbywoning opsioneel vir Christene? Daar is ‘n neiging by party mense om alleen in ‘’n kamer te sit en “kerk” op hulle eie te doen. Hierdie is ‘’n teenstrydigheid – jy kan nie kerk op jou eie doen nie....
Rom 15:14-33 (fokus 15:22-33) Die Here neem jou ernstig, veral as jy op sy skoot sit en in gebed dinge van Hom vra. As jy Hom dus iets vra, aanvaar Hy dat jy ernstig is daaroor, so ernstig dat jy...
Jamerte teenoor bekering TOE DIE Israeliete tot God roep om hulp stuur Hy vir hulle ‘n profeet (Rigters 6:7) God herinner die Israeliete aan twee dinge: wat Hy gedoen het en wat Israel gedoen het. Maar julle het nie na...