www.bybelkennis.co.za Blog
Lees: Mat 5:1-48 (fokus: 5:33-37) ‘“Dit help ook nie dat julle by julleself sweer nie. Wat help dit in elk geval om iets te sê soos: ‘Ek sweer ek praat nou die waarheid?’ Dit kan niks aan julle omstandighede verander...
Hierdie elf hoofstukke weerspieël waarskynlik die lewe van die teruggekeerde Israel Hoofstukke 40-55 het hoofsaaklik gehandel oor die terugkeer van die ballinge, oor die uitnodiging en die vreugde om terug te gaan, met ‘n wonderlike verwagting vir die nuwe lewe...
Vader Zossima in Fyodor Dostoevsky se The Brother Karamazov sê: Above all, don’t lie to yourself. The man who lies to himself and listens to his own lie comes to such a pass that he cannot distinguish the truth...
Lees: Mat 4:1-25 (fokus 4:1-11) ‘Jesus het skerp gereageer: “Gee dadelik pad van My af, Satan! Die Bybel sê: ‘Jy moet net die Here as jou God aanbid. Hom alleen moet jy dien!’”’ (4:10) Iemand het eenmaal gesê: ‘Wie God...