www.bybelkennis.co.za Blog
40:1 Juda is besig om as volk te sterf in die ballingskap in Babel (Eseg 37 sien net baie droë bene in die laagte). Juda kla: daar is niemand om haar te troos nie, niemand wat haar gehelp het nie,...
Nobody can hurt me without my permission. – Mahatma Gandhi Geluk teenoor vreugde Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur...
The apostle does not say that Christ was sent to help us obtain righteousness, but to be our righteousness – Johannes Calvyn Psalm 18 (4) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die...
(ook genoem Deutero-Jesaja – Tweede Jesaja) Hoofstukke 1-39 van Jesaja handel oor Juda en Israel tydens die lewe van die profeet Jesaja. Volgens hoofstukke 40-55 is Israel en Juda in die Babiloniese ballingskap en word die val van Babel asook...