www.bybelkennis.co.za Blog
14:1-2 Omkeer, deernis en tuiskoms. 14:1 Die hoofstuk begin met ‘n ’maar!’ Die geweldige en harde aftakeling wat vir Babel in hoofstuk 13 voorsien is, het belangrike nagevolge vir die Joodse gemeenskappe in die Babiloniese ryk. Soos teenoor al sy...
Some wish to live within the sound of a chapel bell. I want to run a rescue shop within a yard of hell – C. T. Studd, bekende sendeling Psalm 8 (2) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe...
“For, if we have not charity, we are not Christians: charity is the great duty of Christians.” – George Whitefield Watter soort diversiteit verkondig die kerk? Meeste van ons dink onmiddellik in etniese diversiteit. Hierdie bekommernis is edel....
13:14-16 Mense sal so kwesbaar wees soos skape sonder herders en wildsbokke, wat blootgestel is aan roofdiere wat tevergeefs vir hulle lewe weghardloop. Die opstandelinge teen die Here vlug voor die leërs, maar word deur die wrede soldate mishandel, verkrag...