Tagged: 1 Johannes Prof Francois

image_pdfimage_print

Die Eerste Brief van Johannes: Die eeste vereistes vir kinders van God – breek met die sonde (3:4-9) – Francois Malan

Geen sonde in Jesus nie (3:4-5) Die simbool waaronder die Christelike lewe bespreek is in hoofstukke 1-2 is: ‘God is lig’ (1:5-7) en daarom moet ons in die lig lewe. Dieselfde vereistes word herhaal onder die nuwe simbool in hoofstukke...

image_pdfimage_print