Tagged: Bekering

image_pdfimage_print

Bekering – Prof Hermie van Zyl

Vraag Schalk vra  Vertel ’n bietjie meer rondom die woord “bekeer”. Volgens Matteus was dit Jesus se “intreepreek”. Wat sou die eerste ontvangers van die Woord onder “bekeer” verstaan het? Bekeer, omdraai van wat? Volgens Matteus was die boodskap aan...

Ignoreer ons ons erfenis?

 

We entertain ourselves to death, and so become estranged from ourselves. – Soren Kierkegaard

Ignoreer ons ons erfenis?

In 1 Korintiërs 3:18 – 21a kyk Paulus terug. Hy kyk weer na die kontras tussen die wysheid van God en die wysheid van die wêreld. Omdat God vir sy tempel omgee en omdat hy diegene wat sy tempel beskadig aanspreeklik hou, begin hy met ‘n waarskuwing: Niemand moet homself mislei nie. Ons moenie dink dat ons die waardes van die wêreld kan aanvaar en dat hierdie keuses nie ernstige gevolge vir ons inhou nie. Die wêreld hou van mag en prestige; God openbaar Hom in swakheid. Die wêreld hou van sterk leiers, maar kerkleiers is dienaars van Christus.

Roep jy ander om hulle te bekeer

For the things we have to learn before we can do them, we learn by doing them.” ― Aristoteles, The Nicomachean Ethics

 

 Roep jy ander om hulle te bekeer

Christene word nie alleen opgeroep om hulle te bekeer nie, maar word ook opgeroep om ander op te roep om hulle te bekeer. Dit is ‘n baie moeilike taak. Hoe benader ons iemand wat sonde doen op so ‘n manier dat hy homself sal verander? Hier is ‘n paar riglyne.

  • ‘n Nederige benadering. Onthou ons is ook sondaars. Voor jy iemand oor sy sonde teregwys, moet ons onsself eers oor ons eie sonde teregwys.
image_pdfimage_print