Tagged: Lukas

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Jesus bevry die besetene van demone (Luk 8:26-39) – Francois Malan

In die tweede wonderverhaal volg Lukas Markus 5:1-20 amper onveranderd, met enkele stilistiese veranderings en omstellings. 8:26 Na die storm bedaar het vaar hulle na die land van die Geraseners, inwoners van Gerasa, ’n belangrike stad van die Griekse Dekapolisgebied...

image_pdfimage_print