Hoekom wou die Here vir Moses doodmaak?
Willie vra: Eksodus 4 :24 ,25,26 – Ek wonder soms hoekom die Here vir Moses wou doodmaak toe hy reeds oppad was . Tydens die opdrag kon God seker vir hom gesê om te onthou dat sy seun nog nie...
Willie vra: Eksodus 4 :24 ,25,26 – Ek wonder soms hoekom die Here vir Moses wou doodmaak toe hy reeds oppad was . Tydens die opdrag kon God seker vir hom gesê om te onthou dat sy seun nog nie...
“Success is not final, failure is not fatal: it is the courage to continue that counts.” – Winston Churchill
Moses ontmoet God in ‘n doringbos
Moses was besig om sy skoonpa se vee op te pas toe hy ‘n snaakse verskynsel sien (Eksodus 3). Hy sien ‘n doringbos wat aanhou brand, maar nie uitbrand nie. Hy stap nader om die verskynsel te ondersoek. Maar toe hy naderkom, roep God na hom uit die doringbos. God sê vir hom dat hy sy skoene moet uittrek, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond. God openbaar toe sy plan om sy volk uit Egipte te verlos.
Moses vra toe twee baie belangrike vrae:
‘n Leser vra:
Na aanleiding van Hebreërs 11:24-26, veral vers 26. Wat het Moses geglo?
Willie vra:
My vraag handel oor Eksodus 4:24,25 en 26. God wou Moses doodmaak – is dit uit en uit net omdat hy nie sy seuns besny het nie? ‘n Mens wonder hoekom God nie vroeër al so streng opgetree het nie, want die seuntjies moes tog op 8 dae oud besny gewees het. Dit gebeur nou op pad Egipte toe nadat hy reeds die opdrag gekry het om die volk uit te lei. Kan ‘n mens aflei dat die Midianiete die gebruik geken het ( ek neem so aan omdat hulle ook maar afstam van Abraham af) en dit wel toegepas het.