Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra: Op ‘n program “Hoe verklaar mens dit” van RSG voorlaaste Sondag beweer ‘n paleontoloog prof/dr? Jurie van den Heever dat die bestaan van reuse soos beskryf in die Ou Testment liefs met ‘n knippie sout bejeen moet word....
Anna vra: As ‘n kerk ‘n “supernatural” of bonatuurlike diens aanbied, wat beteken dit? Is dit volgens die Bybel? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Verskillende kerke het verskillende tradisies waarbinne hulle opereer. Daar is byvoorbeeld die kerke van...
Willie vra: 2 Petrus 1- 1. VERS 3-God het my alles gegee wat ek nodig het om te lewe en om Hom te dien – of Sy Godelike krag het ons alles laat kry om naby aan Hom te lewe...
Ek wil graag vanuit twee hoeke antwoord, want die saak het natuurlik baie kante: As daar enkele bladsye is wat ek graag uit die Bybel sou wou haal is dit juis hierdie bladsye (natuurlik as ek kon, maar ek kan...