Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Mariana vra: Charismatiese kerke bied deesdae kursusse aan wat mense leer hoe om te profeteer. My vraag: Is dit moontlik? Is daar vandag nog profete? Charismate glo dat, omdat dit die laaste dae is, God deur mense met die gawe...
Jan vra: Jesus sê vir Nikodemus (Joh 3:3): “As iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie SIEN nie.”
As Nikodemus dit dan soos ‘n natuurlike geboorte verstaan, sê Jesus (v5): “As iemand nie gebore word...
Gaby vra: Ek stap gister in ‘n Woolworths winkel in en sien in hulle vertoonvenster ‘n kennisgewing: “We welcome all our Muslim clients and employees”.
Hoe reageer ek as Christen ? Vermy ek die winkel? Ons Christene is volgens my mening...
Celesté vra: Ek wou net weet of dit verkeerd is om ‘n droom op te soek in ‘n droom-woordeboek genaamd “Hoor God Droom-woordeboek”. Dit is geskryf deur Martin van der Merwe. Ek leen die boek by my suster as ek...