Mense wat tussen God en mens staan (Priesters)
Mense wat tussen God en mens staan (Priesters)
Die Bybel praat van priesters en in party kerke kry ons vandag nog mense wat priesters genoem word.
Die Bybel praat van priesters en in party kerke kry ons vandag nog mense wat priesters genoem word.
Profesie kan verskillende dinge beteken. Dit kan beteken dat God nou al met ons oor die toekoms praat.
Sjoe, as God ons darem moet straf vir alles wat ons verkeerd doen, gaan ons sleg daarvan afkom.
Vir Christene is die dood nooit die einde nie. Dit is moeilik om te glo as jy by die graf van iemand staan wat jy liefhet, want op daardie oomblik mis jy hom of haar so… die persoon is immers weg.